Tuiskantore, studeerkamers, muureenhede
slaapkamers, kinderkamers, linnekamers en
ja selfs 'n kas in die motorhuis.

Ons lewer sedert 1990 in die groter Pretoria / Midrand area. Al ons produkte word volgens die kliënt se spesifikasies en benodighede gemaak. As gevolg is elke instalasie anders en "Uniek" - ons besit of bied geen standaard items nie.

Please scroll down our Products Page where you can view actual items permanently installed in customers' homes and offices.